Wat YouTube toelaat en nie toelaat nie

Watter tipe video’s word van YouTube afgehaal en om watter rede? Enigeen wat oor dié vraag wonder: jy mag maar ‘n video vertoon van ‘n blanke seuntjie wat aan ‘n galgtou opgehang word.

‘n Ysingwekkende video wat die seuntjie uitbeeld, … Lees verder

Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer

Die ANC het besluit om in te gryp om sosiale media te sensureer, in die lig van kwessies soos die verspreiding van “fopnuus” en swendelary, sê die Minister van Staatsveiligheid David Mahlobo.

Hy het Sondag tydens ‘n vraag-en-antwoord-sessie met joernaliste … Lees verder

EU, Merkel verklaar oorlog teen sosiale media, Rusland

Terwyl Merkel ‘n oorlog aangekondig het teen Europa se “valse nuus” – eintlik ware verhale oor die lot van gewone Duitsers in die aangesig van die migrantevloed – is Europa se burokrate besig om ‘n stryd teen Rusland van stapel … Lees verder

Franse media kondig byna totale sensuur aan teen ISIS-dekking

Verskeie Franse nuusorganisasies het gesê hulle sal nie meer foto’s plaas van mense wat verantwoordelik is vir terreur nie, om te verhoed dat diesulkes “postuum verheerlik” word.

In ‘n stap wat kennelik die Moslembevolking sal beskerm teen ‘n stygende woede … Lees verder

Joernaliste proe hulle eie sensuur-medisyne

Die SABC se bestuurshoof, Hlaudi Motsoeneng, ook beskou as president Jacob Zuma se bondgenoot, stel nie belang om die skorsing van joernaliste met hul verteenwoordigers te bespreek nie.

Die groep joernaliste wat self graag sensuur toepas teen afvalliges, proe nou … Lees verder

Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA

Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit (foto hierbo), is “die skorsing van joernaliste by die SAUK in belang van alle Suid-Afrikaners”.

Solidariteit verteenwoordig twee van die geskorste SAUK-joernaliste, Foeta Krige en Suna Venter, maar met dié stelling van Hermann aan … Lees verder

Die swart Sanef-pot verwyt die swart mediaketel

Die besluit van die SABC om nie beeldmateriaal van die verwoesting van eiendom tydens nuusbulletins uit te saai nie, is sensuur, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sonder ironie Maandag gesê.

Die aankondiging deur die SAUK dat hulle voortaan nie … Lees verder

Protes oor uitgewers wat verdwyn

Hongkong se pro-demokrasie wetgewers het gesê hulle eis antwoorde van die regering nadat ’n vyfde personeellid van ’n uitgewer, wat spesialiseer in boeke wat krities is oor China se leierskap, verdwyn het.

Die wetgewer, Albert Ho, sê die stad is … Lees verder

ANC beplan groot aanlyn-ingryping

Die Rolprent- en Publikasieraad het bewerings verwerp dat sy konsepbeleid oor aanlynregulering internetgebruik in Suid-Afrika gaan sensureer.

Die Raad sê die voorgestelde regulasies is slegs daarop gemik om te verseker dat kommersiële media nie onwettige materiaal wat pornografie, geweld en … Lees verder

Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK.

Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat … Lees verder

Zille gekap oor gebrek aan mediavryheid

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het Maandag gesê die Wes-Kaapse regering se beroep op alle provinsiale departemente om nie hul subskripsie vir die Cape Times te hernu nie, is afstootlik.

“Sanef vind dit afstootlik dat die uitvoerende komitee van die … Lees verder