Brief: ‘Bikers is dalk nie boere nie,’ maar hulle is meer Boer as ou Nick…

In antwoord op Nick Serfontein se neerhalende opmerkings oor die motorfietsryers op Senekal, die volgende.

Gewoonlik spreek ek ouer mense aan as oom, maar dit is vir my ‘n eretitel van respek. Iets wat ek nie dink jy verdien nie.

Lees verder

Gustav Venter: Ons moenie nou terugdeins op Senekal nie

Ek is ʼn groot ondersteuner van Willem Petzer, maar ek dink hy toon ʼn paar blindekolle hier wat ons duur te staan kan kom. Ek dink eerstens nie hy verstaan die mediaoorlog nie. Ons gaan nooit, nooit, ooit aangeprys word … Lees verder

Ontsnapte gevangene steeds soek

Die polisie op Senekal in die Vrystaat soek steeds na ‘n gevangene wat deel was van sewe gevangenes wat Saterdag uit die Senekal-tronk, waar hulle as verhoorafwagtendes aangehou is, ontsnap het.

Ses van die gevangenes is reeds aangekeer nadat hulle … Lees verder

Senekal: Lokasiebewoners drink riool weens waternood

Terwyl dele van die land toenemend onder waterbeperkings gebuk gaan met die droogtekrisis wat vererger, het die gemeenskap van Senekal in die Vrystaat reeds vir weke al geen watertoevoer nie.

Die situasie het so drasties geraak, dat verslae van lokasiebewoners … Lees verder

Senekal-plaasaanvallers nog op vrye voet

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby Senekal in die Vrystaat verlede week nie.

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Phumelelo Dhlamini, vra enigeen wat inligting het oor “vier mans” wat gesoek … Lees verder

Plaasmoorde in Nederlandse pers

“Zuid-Afrika Jonge zwarte mannen martelen en vermoorden ongeveer honderd blanke boeren per jaar. In Zuid-Afrika worden gemiddeld twee boeren per week vermoord. Boerenorganisatie Agri SA luidt de noodklok.”

So begin ‘n berig in vandag se uitgawe van Trouw.

Die berig … Lees verder