Die Johannesburgse Arbeidshof het vanoggend beslis dat Elana Barkhuizen, die onderwyseres Laerskool Schweizer-Reneke-onderwyser Elana Barkhuizen se skorsing onwettig was.
Die hof het beveel dat Barkhuizen onmiddellik na haar werk terugkeer.
Barkhuizen is op 10 Januarie geskors, ‘n dag na die … Lees verder