Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe

icasaDie uitsaaiowerheid kan van 1 April af verlaagde interkonneksie-tariewe afdwing.

Vodacom en MTN het hul saak teen Okosa verloor. Die twee selfoonreuse het vroeër ‘n dringende interdik verkry om die reguleerder te probeer verhinder om die nuwe, aansienlik laer tariewe … Lees verder

Okosa verdedig laer seltariewe teen MTN, Vodacom

Selfoonreuse MTN en Vodacom het Okosa hof toe geneem oor die kommunikasiereguleerder se planne om beëindigingstariewe vir selfone te sny.

Die twee mededingers het ‘n dringende interdik gebring om die reguleerder te verhinder om nuwe selfoontariewe in te stel.

icasaDie … Lees verder

Staatsinmenging kan selfoontariewe verlaag

selfoonGoeie nuus vir Suid-Afrikaanse selfoongebruikers is dat die staat besig is met stappe wat daartoe kan lei dat selfoontariewe in die afsienbare toekoms kan daal, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie.

Adv. Alberts het … Lees verder