Brief: Is universiteite nog relevant?

Word die oorlewing van ‘n volk bepaal deur haar vermoë om die status quo te beskerm of haar vermoë om aan te pas na gelang van omstandighede? Ek is oortuig die enigste manier vir ons as volk om te oorleef, … Lees verder

Helfte van wêreld kry internettoegang

Die Verenigde Nasies beraam dat bykans die helfte van die wêreld se bevolking teen die einde van die jaar toegang tot die internet sal hê, het RSG berig.

Die internasionale telekommunikasie vereniging voorspel dat drie komma twee miljard van die … Lees verder

Vyf verdagtes met onwettige vuurwapen vasgetrek

Die Vrystaatse polisie het vyf verdagtes tussen Kroonstad en Welkom met ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie in hegtenis geneem.

Die vuurwapen is opgespoor nadat die polisie ‘n voertuig voorgekeer en deursoek het, het RSG berig.

Hulle het ‘n vuurwapen, ‘n … Lees verder

Ambulans weier hulp in jongste Namibiese plaasaanval

‘n Bejaarde egpaar is Woensdagoggend op hul plaas naby Hochfeld in Namibië deur vier gewapende swart rowers aangeval, vasgebind, aangerand en beroof, het die Republikein berig.

Die naaste ambulansdiens het egter hulp aan die wit egpaar geweier.

Mnr. Gernot en … Lees verder

Swak diens en banier eindig in die hof

Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat ‘n kliënt met ‘n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor.

‘n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo “lasterlik en daarom onregmatig”, het die … Lees verder

Selfoonoproepe en data in SA te duur

Smartphone+Cellphone+phoneSoos ons elders berig het, gaan Okosa (die onafhanklike kommunikasie- en uitsaai-owerheid) binne die volgende ses maande nuwe regulasies ontwikkel en word selfoonmaatskappye intussen gedwing om goedkoper skakeltariewe te hef.

Die buitensporige winste wat mobiele operateurs in Suid-Afrika maak binne … Lees verder