Selfmoordbomaanval deur kind in Irak gefnuik

Dramatiese videomateriaal het na vore gekom van die Irakse polisie wat ‘n selfmoordplofgordel van ‘n kind afhaal, vermoedelik voor nog ‘n selfmoordbomaanvalpoging van ISIS.

Die beeldmateriaal toon hoe sekuriteitspersoneel ‘n sigbaar ontstelde seuntjie in toom hou, terwyl hulle sorgvuldig die … Lees verder

Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers

President Jacob Zuma het sy medelye aan Pakistan betuig ná ‘n dodelike terreuraanval op ‘n hospitaal in die stad Quetta.

Minstens 70 mense is dood en meer as 100 is beseer nadat ‘n bom gister by die ingang na die … Lees verder

Duitser vermoedelik agter Somaliese bomaanval

Aanvanklike inligting in die voortgesette ondersoek na die hotelbom in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, dui daarop dat die bomaanvaller waarskynlik ’n Somalies-gebore Duitse burger was, het AFP berig.

Hy het met ’n vragmotor vol plofstof in die hotel ingejaag. DNS-toetse … Lees verder

Selfmoordbomaanval verskerp vrese oor Winterspele

volvogradTien mense is dood in ‘n ontploffing op ‘n trolliebus in die Russiese stad Wolgograd in die tweede dodelike terreuraanval.

Volgens berigte is tien mense dood en tien is beseer in die jongste aanval.

‘n Selfmoordbomaanval het die stad se … Lees verder