Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan

‘n Selfmoordbomaanvaller het Dinsdag met ’n motor deur die ingang van die Chinese ambassade in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, gejaag en ’n bom laat ontplof.

Dié insident het opspraak gemaak omdat die plofbare Sentraal-Asië en die Kaukasus-gebied as ‘n … Lees verder

Een beseer in ISIS-aanval in Indonesië

‘n Selfmoordbomaanvaller op ‘n motorfiets (foto hierbo) het homself die week buite ‘n Indonesiese polisiekantoor opgeblaas.

‘n Polisiebeampte is beseer in die aanval wat amptenare aan die Islamitiese Staat (ISIS) verbind, het AFP berig.

Die aanval in die stad Solo, … Lees verder

Duitsland sluit diplomatieke missie in Turkye

Duitse diplomatieke missies en ‘n skool in Turkye het Donderdag gesluit na ‘n terreurdreigement, het die ministerie van buitelandse sake aangekondig, minder as ‘n week na ‘n selfmoordmotorbomaanval in die Turkse hoofstad.

Die ministerie van buitelandse sake het gesê die … Lees verder

IT-deskundige van British Airways vas

‘n IT-deskundige van die lugredery British Airways het Donderdag in ‘n Britse hof verskyn nadat hy daarvan aangekla is daarvan dat hy ‘n selfmoordbomaanval beplan het.

Die 30-jarige Rajib Karim, oorspronklik van Bangladesh, word van drie oortredings aangekla.

Die klagtes … Lees verder