Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika

As iemand homself om die lewe bring, word dit as ‘n tragiese gebeurtenis beskou. Hy het homself immers ontneem van al die moontlikhede wat verdere lewe kon bied. Voorheen is die woord selfmoord hiervoor gebruik, maar deesdae word voorkeur aan … Lees verder

Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys … Lees verder

Joost soek dringend geld uit vermoorde prokureur se trustfonds

Die sukkelende voormalige Springbok-rugbyspeler Joost van der Westhuizen soek dringend sy geld wat in die trustrekening van sy voormalige prokureur Robert Klinkenberg is.

Van der Westhuizen sal in die Gautengse Hooggeregshof, in Pretoria, volgende Dinsdag in ‘n poging aanwend om … Lees verder

Bruin Oregon-slagter pleeg selfmoord

Die 26-jarige bruin skieter in die massa­skietvoorval by die Umpqua Community College in Roseburg in die Amerikaanse deelstaat Oregon het selfmoord gepleeg, volgens Amerikaanse owerhede.

“Die mediese ondersoek het bevestig dat selfmoord die oorsaak van die skieter se dood was,” … Lees verder

Kebble se pa dood aangetref met kop-skietwond

Roger Kebble, die vader van die vermoorde mynmagnaat Brett Kebble, is dood aangetref in Kaapstad met ‘n koeëlwond in die kop, het ANA berig.

Die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat die liggaam van ‘n man in sy motor in Bishopscourt … Lees verder

Tuks-selfmoord was student

Die man wat Maandag van die 21e vloer van die Geesteswetenskappe-gebou op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus gespring het, was ‘n student.

Nicolize Mulder, UP-woordvoerder, het gesê die naam van die student word teruggehou totdat die universiteit toestemming … Lees verder

Tata se Slym gly glo nie na sy dood

Karl Slym
Karl Slym

Karl Slym, die besturende direkteur van Tata Motors, het glo nie gegly toe hy na sy dood geval het nie.

Slym was verantwoordelik vir Tata se bedrywighede in onder meer Indië, Suid-Korea, Thailand en Suid-Afrika.

Die naweek is … Lees verder

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Carina Papenfus troos Flippie
Flippie Engelbrecht in die omhelsing van Carina Papenfus

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding van ‘n … Lees verder

Media-24-werknemer se selfmoord simbolies van Naspersdenke

naspersWat het oudpres. Nelson Mandela en die belydenis van Belhar met mekaar te doen? Absoluut niks nie, maar Media24 kon nie die versoeking weerstaan om hul ontkenning van Afrikaners se situasie vandeesweek nogmaals te ondersteep nie.

Die Media24-mens is bedrewe … Lees verder

Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’

Sifiso Makhubo, die Kathorus-maniak
Sifiso Makhubo, die Thokoza-maniak

Die Thokoza-maniak wat 34 minderjariges en twee volwasse vroue verkraag het en gister selfmoord gepleeg het, het aan die polisie erken dat hy aan die mite onder swart mans geglo het dat seks met ‘n maagd … Lees verder

Chris ‘Boetman’ Louw skiet homself met AK-47

Chris LouwVolgens kollegas en vriende van die veteraanjoernalis Chris Louw het hy selfmoord gepleeg deur hom met ‘n AK-47 op die dak van sy huis te skiet. Blykbaar het Louw, ‘n voormalige redakteur van RSG se aktualiteitsprogramme Monitor en Spektrum, finansiële … Lees verder