Die Afrikanervolk beleef tans ‘n hernieude aanslag op sy voortbestaan as selfstandige volk, dit wil sê as ‘n volk wat geregtig is om sy eie identiteit volkome uit te leef. Daardie identiteit sluit in sy eie waardes, kultuur, verering van … Lees verder
Etiket: selfbeskikking
Leon Lemmer: Cor Ehlers oor Afrikaner-selfbeskikking
Cor Ehlers (gebore in 1958) is geen onbekende op Praag nie. Op 11 Julie 2017 het hy Christi van der Westerhuizen in besonderhede geantwoord oor haar kommentaar op Helen Zille se uitlatings oor kolonialisme. 16 lesers het daarop gereageer. Op … Lees verder
Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?
Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét). Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word deur die nuus. Nog ‘n plaasmoord, … Lees verder
Sydney Gregan: Dr Verwoerd en die reg op selfbeskikking
Geen politikus uit die vergange blanke Suid-Afrika bly so aktueel soos dr HF Verwoerd nie, want byna daagliks word sy naam steeds in die media genoem. Steeds word hy óf verguis óf bewonder. By geleentheid van die vyftigjarige herdenking van … Lees verder
Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?
Die volkstaatgedagte vir Afrikaners bly sluimerend en ontlok die spesifieke vraag of Afrikaners nog enigsins in onafhanklikheid belangstel. Daar is weliswaar ʼn “klein” groepie Afrikaners wat dink en glo sesessie is die enigste oplossing vir oorlewing en bewaring van volksidentiteit. … Lees verder
Albert Brenner: Die Vryheidsfront Plus Moses
Tydens die onlangse SONA16-debat in die parlament het Corné Mulder, die hoofsweep van die VF+, opgestaan en gevra dat die Stoel hom moet “erken”. Laasgenoemde het hom toe kort en aandagtig aangekyk, gefrons… en gevra wie hy is.
En dít, … Lees verder
Turkye gebruik ISIS as verskoning om Koerde aan te val
Vegvliegtuie het Maandag en Dinsdag 17 Koerdiese teikens in die Hakkari-provinsie aangeval as deel van ’n hernude aanslag op die verbanne Koerdiese Werkersparty (PKK).
Reuters berig dat die gewapende stryd reeds vir drie dekades teen Koerdiese selfbeskikking duur.
Turkye, wat … Lees verder
Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa
Die blankes is ‘n bedreigde spesie. Hulle sal hulle posisie moet verskans. Die redes waarom wittes deur uitwissing bedreig word, is enersyds die groter wordende getalle-oorwig van die nie-wittes wêreldwyd en andersyds die mentaliteit van baie blankes, bv weens liberalisme, … Lees verder
Video: Indien geen vordering met regeringsgesprek, sal Volksraad litigasie vir selfbeskikking voortsit
Na afloop van die vergadering van die Afrikaner- Strategiese Komitee in Pretoria op 8 November 2014, het ons ‘n onderhoud met mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad oor hul onderhandelings met die ANC-bewind insake selfbeskikking gevoer.
Tot dusver het … Lees verder
Kommuniste van Namibië steun selfbeskikking
Kamerade van Rehoboth,
Die Kommunistiese Party van Namibia doen hiermee ‘n beroep op alle Ideogies-Onderdrukte en Sosiaal/ekonomiese-Uitgebuite Etniese Minderheids-groepe in die Land, om die Rehoboth-Basters se Doelgerigte strewe na Selfbeskikking, Onvoorwaardelik en met Oorgawe nie net te ondersteun nie, maar … Lees verder
Basters soek selfbeskikking
Die Rehoboth Baster Gemeente (RBG) is besig om ’n hofgeding by die Internasionale Strafhof (ICC) in te dien om op inheemse eiendomsregte aan te dring, aanspraak te maak op selfbeskikking en om beweerde onteiening van Bastergrond en bates deur die … Lees verder
Zuma vra VN om Palestynse kwessie op te los
President Jacob Zuma sê die mislukking van die Verenigde Nasies om die Israel-Palestynse konflik op te los, het die oproep vir die hervorming van die VN se Veiligheidsraad verskerp. Hy het die Algemene Vergadering van die VN in New York … Lees verder
Quo vadis Afrikaner?
‘n Opmerking wat ons dikwels hoor, is dat Afrikaners onmobiliseerbaar is. Ons is natuurlik almal bitterlik gefrustreerd met die oënskynlike belangeloosheid en traagheid van Afrikaners, maar is die Afrikaner nou eenmaal onmobiliseerbaar en indien so, van wanneer af en waarom … Lees verder
‘n Opmerking wat ons dikwels hoor, is dat Afrikaners onmobiliseerbaar is. Ons is natuurlik almal bitterlik gefrustreerd met die oënskynlike belangeloosheid en traagheid van Afrikaners, maar is die Afrikaner nou eenmaal onmobiliseerbaar en indien so, van wanneer af en waarom … Lees verder
Ramaphosa ontmoet Boere-Afrikaner Volksraad by Uniegebou
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het met verteenwoordigers van die Boere-Afrikaner Volksraad by die Uniegebou in Pretoria samesprekings gevoer.
‘n ANC-woordvoerder, Ronnie Mamoepa, sê die vergadering het aan die Volksraad ‘n geleentheid gebied om Ramaphosa oor hulle kommer oor selfbeskikking in te … Lees verder