Sjina mag dalk eerste vliegdekskip bou

In 'n onderhoud wat Maandag in die Londense Financial Times gepubliseer is, het die offisier, majoor-generaal Quan Lihua nie gesê of Sjina besig was om 'n vliegdekskip te bou nie. Maar die generaal, 'n senior beampte in die Sjinese departement Lees verder

Musica het vervalste goedere verkoop

Die landdros by die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het op 3 Julie 2008 uitspraak gegee en bevind dat Musica nalatig was en nie alle redelike stappe geneem het om te vermy om in die verkoop van vervalste goedere betrokke te … Lees verder
 
Obama takel Republikeine

Beide Obama en Clinton is tans in Florida waar hulle steeds hul nominasieveldtog voer. Clinton verseg steeds om tou op te gooi, nadat sy die deelstate Oregon en Kentucky aan Obama moes afstaan.

Obama het voor 'n skare in Tampa, Lees verder

Afrikaners was lankal kommuniste

Mev. Juta (van die drukkers in die Kaap) was Karl Marx se suster. Die Russe het die Boere humanitêr gehelp tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste kommunistiese party buite Rusland was hier in SA onder die wit mynwerkers.

As ek Lees verder

Ghana se Messias

Mbeki het in sy bydrae tot ANC Today Kwame Nkrumah as “messiaans” bestempel. Volgens hom was Ghana ’n belangrike simbool vir die ANC en hul bevrydingstryd in Suid-Afrika. “Ons (die bevrydingsbewegings) het die leuse “Forward ever, backward never” van Nkrumah Lees verder

ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het.

Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun … Lees verder

STAANDE TOEJUIGING VIR DAN ROODT IN VSA

Vele Amerikaners het hul steun toegesê aan die Afrikaner se stryd om selfbehoud in Suid-Afrika. Die vyftig eksemplare van sy boek, The Scourge of the ANC, wat dr. Roodt op die vliegtuig saamgebring het, het binne ‘n kort tydjie ná … Lees verder