Malema se setel is veilig na SAID skielik onttrek

Julius Malema se setel in die parlement is veilig na SAID, in ‘n onverwagse wending, laat Maandag sy sekwestrasie-aansoek teen Malema laat vaar het.

Die Ekonomiese vryheidsvegters se leier is deur die Inkomstediens laat vervolg.

Die voorlopige sekwestrasiebevel, wat sedert … Lees verder

Sekwestrasiebevel teen Malema glo hersien

‘n Voorlopige sekwestrasiebevel teen die leier van die EFF, Julius Malema sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria hersien word, het RSG berig.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Malema gedagvaar nadat hy na bewering tussen 2006 en 2010 nie … Lees verder

Sal belasting Malema uit parlement hou?

Die Ekonomiese Vryheidsvegters wou nie kommentaar lewer oor hul partyleier, Julius Malema se belastingstatus nie.

Malema skuld die Ontvanger R16 miljoen.

Die EFF se woordvoerder het egter die versekering gegee dat hul leier wel parlement toe sal gaan.

Mbuyiseni Ndlozi, … Lees verder

Finale sekwestrasiebevel teen dwelmbaas Agliotti verwag

Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glen Agliotti se voorlopige sekwestrasie sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria ‘n finale bevel gemaak word.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het in November verlede jaar ‘n voorlopige bevel vir sekwestrasie bekom, het RSG berig.

Volgens … Lees verder