Toegangsbeheer by TUT hou oproeriges uit

Daar was dié week bewerings dat die polisie waterkanonne en skokgranate gebruik het om die skare uiteen te jaag, maar oproeriges by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) se hek moes omdraai ook weens streng toegangsbeheer.

Dit het duidelik geword … Lees verder

Visekanseliers vra kalmte vir registrasieproses

Die visekanseliers van verskeie Gauteng universiteite het by ‘n gesamentlike inligtingsessie ‘n beroep gedoen om wye ondersteuning sodat kalmte by hul instellings herstel kan word.

Hulle het hul kommer uitgespreek oor die ontwrigting van die registrasieproses.

Die vergadering is bygewoon … Lees verder

Jong ma ernstig deur G4S-wag aangerand

’n Ma van twee jong kinders moes weens angs gehospitaliseer­ word ná sy verlede week na bewering voor FNB se tak in Windhoek-Wes­ deur ’n sekuriteitswag van G4S aangerand is.

Me. Esté Swarts (35) het gister aan Republikein vertel sy … Lees verder