ANC-ampsdraers verdink van ernstige aanranding, seksuele teistering

‘n Swart ANC-raadslid het ‘n minderjarige meisie so erg aangerand dat sy inwendig gebloei het, het die hof gehoor.

Dilahlwane Njodina, het in Bultfontein in die Vrystaat in die streekhof verskyn op ‘n aanklag dat sy ‘n 14-jarige meisie ernstig … Lees verder

Skole: Aanranding, seksuele teistering, patetiese wiskunde

Aanranding en seksuele teistering vier hoogty in Suid-Afrikaanse skole en slegs 3% van Gr 9 leerlinge kry 50% vir Wiskunde volgens die Jaarlikse Nasionale Asseseringsverslag, ANA.

Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoedkundiges sê 346 klagtes is sedert April vanjaar teen onderwysers … Lees verder

Polisiebeampte in hof oor vrou hom teister

police’n Kaapse metropolisiebeampte  het hom tot die gelykheidshof gewend nadat ’n vroulike kollega hom na bewering herhaaldelik seksueel geteister het.

Die 39-jarige superintendent het die Stad Kaapstad daarvan beskuldig dat hy versuim het om hom van die beampte te beskerm. … Lees verder

Vierde Wits-dosent bedank oor teistering

witsDie Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het ‘n ondersoek na die laaste saak van seksuele teistering voltooi nadat ’n vierde dosent bedank het.

’n Tugproses teen dié dosent was nog aan die gang, maar hy het besluit om sy bedankingsbrief … Lees verder

Derde Witsdosent afgedank oor seksuele teistering

wits‘n Derde dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is skuldig bevind aan seksuele teistering, en afgedank.

Adam Habib, visekanselier, het gesê die instelling het ‘n beleid van zero-verdraagsaamheid tov seksuele teisteraars aanvaar. Twee ander dosente is in Julie … Lees verder