Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe

Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe in Suid-Afrika, het skokkende syfers getoon.

Die misdaadstatestiek van nege groot stede in die land is vervat in die verslag, State of Urban Safety in South Africa, wat aan die begin van … Lees verder

Nog ‘n vermeende reeksverkragter verskyn

Nog ‘n vermeende swart reeksverkragter wat verbind word met ses voorvalle in Bloemfontein en Thaba Nchu gaan na verwagting vandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

Vrystaat polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, sê die 37-jarige gaan na verwagting vandag om borgtog aansoek doen.… Lees verder

Bob Hewitt gaan ses jaar agter tralies deurbring

Die voormalige Grand Slam-tenniskampioen, Bob Hewitt (75), gaan ses jaar agter tralies deurbring vir seksuele misdade.

Die oud-tennisster is skuldig bevind aan verkragting en onsedelike aanranding wat hy dertig jaar gelede gepleeg het.

Op die eerste aanklag van verkragting is … Lees verder

Molesteerder deur Interpol uitgesnuffel

Die borgtogaansoek van die Vrystaatse man wat daarvan aangekla word dat hy sy twee dogters en 17 ander meisies seksueel gemolesteer het, gaan vandag voort in die landdroshof in Sasolburg.

Die man is aangekeer nadat Interpol die plaaslike owerhede laat … Lees verder