Seks, drank en rook onder minderjariges buite beheer

‘n Winkelsentrum in Krugersdorp, Gauteng het ‘n partytjiebestemming vir wit minderjariges geword wat drink en rook.

In baie gevalle laai die ouers hul tieners by die winkelsentrum af denkende dat hul telge gaan fliek, sonder enige idee van die oortredings … Lees verder

Of Good Report: Entartete Kunst

delport_manfreddeur Manfred Delport

Enkele jare gelede is die rolprent Lolita, gebaseer op die roman van die Rus Wladimir Nabokov, in kunsrolprentteaters in Suid-Afrika vertoon. Die rolprent asook die boek handel oor die seksuele verhouding tussen ‘n twaalfjarige meisie en haar … Lees verder

Tieners verkies onveilige seks

young-south-africansDie meeste tieners in Gauteng verkies onveilige seks, het die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling bevind.

Tydens die mediainligtingsessie is die verslag wat lui: “Faktore wat verband hou met tienerswangerskappe in Gauteng-provinsie”, deur die LUR vir maatskaplike ontwikkeling Nandi Mayathula-Khoza … Lees verder

Man blameer kat vir pornografie

Keith Griffin van Jensen Beach staan tereg op 10 klagtes van kinderpornografie nadat speurders die beelde op sy tuisrekenaar gevind het. Hy meen egter dat die kat op sy rekenaar se sleutelbord geklim het terwyl hy vir 'n oomblik die

Lees verder

Keith Griffin van Jensen Beach staan tereg op 10 klagtes van kinderpornografie nadat speurders die beelde op sy tuisrekenaar gevind het. Hy meen egter dat die kat op sy rekenaar se sleutelbord geklim het terwyl hy vir 'n oomblik die

Lees verder

Swart mans is topverkragters

Suid-Afrika het nie alleen 'n misdaadprobleem nie, maar gaan gebuk onder die ergste aantal verkragtings denkbaar. 'n Studie wat deur die Mediese Navorsingsraad (MNR) se geslags- en gesondheidsnavorsingsgroep onderneem is, het dit weer eens uitgelig.

Prof. Rachel Jewkes, direkteur van

Lees verder