Zuma verbreek stilswye oor Nkandla

nkandla-residencePresident Jacob Zuma het uiteindelik sy stilswye oor die Nkandla-verslag verbreek nadat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela bevind het dat hy onregverdig daardeur bevoordeel is

Die OB het verklaar dat Zuma ‘n billike bedrag uit sy eie sak moet terugbetaal … Lees verder

ANC, OB Nkandla mekaar

nkandla-residenceGwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, en Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se lekkasies as “gevaarlik” beskryf.

Nadat die verslag aan die Mail & Guardian gelek is, het veiligheidsministers Vrydag met die OB vergader.

Die voorlopige … Lees verder

OVK gee onafhanklike kandidate gelyk

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC is gereed om vandag se tussenverkiesings in die Tlokwe-munisipaliteit in Portchefstroom in Noordwes te wen.

Hy het gepraat nadat die Kieshof in Bloemfontein ses van die nege tussenverkiesings wat vandag … Lees verder