Portugees aangewys as Ban Ki-Moon se opvolger

Die voormalige Sosialistiese premier van Portugal, Antonio Guterres sal later vandag amptelik deur die Veiligheidraad bekragtig word as kandidaat vir die amp van sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.

As hoof van die UNHCR se vlugtelingagentskap tussen 2005-2015, het Guterres het … Lees verder

Gaan Ban se opvolger ‘n vrou wees?

‘n Veldtog is Sondag op internasionale vrouedag van stapel gestuur om n vrou as sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies te benoem.

Op die webtuiste, www.womanSG.org sal die profiele van ‘n groep moontlike kandidate van tyd tot tyd gepubliseer word.

Die … Lees verder