Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal … Lees verder

Numsa dreig met staking by Eskom ook

Karl Cloete, die adjunksekretaris-generaal van die metaalwerkersvakbond Numsa dreig met ‘n staking by Eskom.

Die vakbond eis ’n dubbelsyfer-verhoging.

Sowat 11 000 lede van Numsa by Eskom eis verhogings. Numsa is die grootste vakbond in die land.

Dié aankondiging kom … Lees verder