Volgens ‘n onlangse verslag wat deur die Raad op die evaluering van die Franse skoolstelsel vrygestel is, “produseer die stelsel self ongelykheid” en is die prestasiegaping tussen meesal blanke middelklas-Franse en gekleurde immigrante “besig om te vergroot”. Die beleid om
… Lees verderEtiket: segregasie
Karakterisering van Amerikaanse swartes
Jared Taylor is aan Praag-lesers bekend as die outeur van White identity: racial consciousness in the 21st century (2011). Hy is ook die redakteur van die webtydskrif American Renaissance. Taylor skryf gesaghebbend oor rasse-aangeleenthede. Hy erken dat sy kennis … Lees verder
Eienaar met aparte toilette sê jammer
Die eienaar van ‘n kantoorgebou in Louis Trichardt het om verskoning gevra omdat kleedkamers by sy besigheid op grond van velkleur geskei is, het RSG berig.
Die Menseregtekommissie se bestuurder in Limpopo, Victor Mavhidula sê die eienaar van die gebou … Lees verder
Apartheid het sin gemaak
Ek wil ‘n aanhaling gee wat deur niemand anders nie as dr. Anton Rupert gemaak is as spreker op ‘n vergadering van die “The African Affairs Society of America” in New York, in 1962. ( Verwys: I plead for my … Lees verder