Dieretuin moet ingryp om baba-seekoei van ouers te red

Ná ‘n onderdonsie tussen mamma- en pappa-seekoei by die Bloemfonteinse Dieretuin, moes die personeel noodgedwonge ingryp en baba-seekoei self met die hand groot te maak.

Darryl Barnes, bestuurder van die dieretuin, sê die klein Tsebo, wat op 29 Mei gebore … Lees verder

Diere neem wraak in Limpopo

‘n Toeris by die Phafuri-rivierkamp naby die Nasionale Krugerwildtuin is deur ‘n gewonde buffel aangeval, in een van twee soortgelyke voorvalle in Limpopo.

Die park se bestuurder, Von van Niekerk sê die sestigjarige is na die hoësorg-eenheid van die Polokwane-hospitaal … Lees verder