SAL: ‘SEB is net ‘n verskoning vir steel’

SAL (die Suid-Afrikaanse Lugdiens) betaal drie keer te veel vir die huur van vliegtuie omdat die ekstra geld in die sakke van die bestuur se vriende en SEB-begunstigdes verdwyn. Die miljoen liter branstof wat die lugdiens daagliks verbruik, word ook … Lees verder

Guptas steel van swartes, sê groep

Atul Gupta se massiewe rykdom is skokkend en ontstellend en “anti swart”.

Dit is die reaksie van die groep Save South Africa, nadat die bekend geword het die Gupta-familielid is onder die top 10 rykste swart mense in Suid-Afrika.

News24 … Lees verder

Indiërs in SA oorverteenwoordig in senior bestuursposte

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge sê die armes en gemarginaliseerdes kry nie die hulp van die regering wat bedoel is vir hulle met die implementering van SEB ( Swart Ekonomiese Bemagtiging) nie.

Die Instituut se hoof van beleidsnavorsing, Anthea Jeffery, … Lees verder

Tenderhouer in Limpopo ontplof

Die Valke het die ondersoek na ‘n ontploffing by ‘n tenderhouer by die kantore van die Departement van Onderwys in Limpopo oorgeneem, het RSG berig.

Die houer is opgeblaas kort voor die spertyd vir die indiening van tenderdokumente vir die … Lees verder

Eskom gerook deur swart bemagtigingsmaatskappye

RSG berig dat kragtariefverhogings nie die astronomiese stygende kostes by Eskom sal dek nie.

Die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid sê dit is onwaarskynlik dat tariefverhogings Eskom sal kan red indien daar nie aandag gegee word aan kostes wat … Lees verder

DA en ANC stem vir baie strenger regstellende aksie, SEB

Adv. Aton Alberts van die Vryheidsfront verduidelik hoe die DA “die minderhede verraai” het en die aandeelhoudingsvereiste vir “SEB-punte” van 25% tot 40% opgestoot het. Die party ondersteun nou openlik ANC-beleid oor regstellende aksie deur in die parlement en in … Lees verder

Maponya kritiseer SEB

Sakeman Richard Maponya het kritiek teen die regering uitgespreek oor sy beleid van swart ekonomiese bemagtiging

Richard Maponya
Richard Maponya

in ‘n onderhoud met die Sowetan.

“Dit (SEB) is nie ‘n ware ding nie, want dit neem die self-inisiatiefLees verder

RA se wurggreep verstewig

Regstellende aksie het sy greep op veral die Suid-Afrikaanse sakewêreld verstewig met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming wat ongeag ontevredenheid uit die sakewêreld oor strenger strawwe vir oortreders, met groot ywer deur gestoomroller word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront … Lees verder

Ondersoek beweerde SEB-gekonkel by Goldfields vra VF+

southdeepBewerings van korrupsie by die goudmynmaatskappy Goldfields rondom Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) moet oopgevlek word en die Vryheidsfront Plus gaan die Valke versoek om die bewerings te ondersoek en skuldiges voor die hof te bring, sê adv. Anton Alberts, die … Lees verder

Korrupsie is stelselgedrewe

“Die SAKP is gedeeltelik korrek wanneer hy sê dat die probleem van korrupsie in Suid-Afrika nie deur ‘n morele nie, maar wel deur ‘n stelselgedrewe onderbou aangevuur word. Dit is die stelsel-onderbou in Suid-Afrika wat geskep is deur die ANC … Lees verder

Nie nou tyd vir Uhurugedagtes

“Ontvang hiermee julle politieke vryheid en alles sal vir julle daarby toegevoeg word.”

Dit, min of meer was die woorde wat Kwame Nkruhma tydens Ghana se onafhanklikheidsvieringe gesê het, en het die oormatige verwagtinge wat Uhuru sou bring netjies onderstreep.… Lees verder

Blonde lugwaardinne ‘nie ayoba’

Nie 'ayoba' in die NSAIets wat nooit sal ophou om my te verstom nie, is hoe die hoofstroommedia blatant, sonder om te blik of te bloos, vir hul lesers kan lieg.

In ‘n rubriek in Rapport lewer Johan Maarman ‘n tirade oor twee blanke … Lees verder

Blankes se skuldgevoelens

Een van die mees gewilde mites wat daagliks in Suid-Afrika gebesig word, is welke geweldige voordeel apartheid kwansuis aan blankes sou verskaf het en steeds aanhou verskaf. Dikwels is daar amper ‘n soort aanname, gesproke of ongesproke, dat die meerderheid … Lees verder

Zindzi Mandela die slagoffer van blanke rassis

Die Sunday Times berig dat Zindzi Mandela, die dogter van Sint Mandela en Winnie, daardie bekende kinderliefhebber en iemand wat nooit daarvan sal droom om bedrog te pleeg nie, vervolg word deur ‘n onredelike blanke rassis.

Sint Zindzi se vervolger … Lees verder