Leon Lemmer: ‘n Nuwe soort diversiteit: Plakkers onder brûe

In die Suid-Afrika van weleer het ek in die Hoëveld soms gesien hoe motoriste tydens ‘n haelbui inderhaas hulle motors vir skuiling onder brûe parkeer. Andersins het die brûe uitsluitlik hulle doel as oorweë gedien. Deesdae word brûe op ‘n … Lees verder

Sean Christie se ‘Plaasmoord’

plaasmoord_christiedeur Leon Lemmer

Ek gaan eerstens ‘n boek, tweedens ‘n resensie en derdens Die Burger se reaksie bespreek. Die boek is Sean Christie se Plaasmoord: Behind the Violence on South African Farms (Johannesburg: Parktown Publishers, 2012; Mampoer Shorts, $2.99, slegs … Lees verder