EU beraadslaag oor Schengen-ooreenkoms

Ministers van binnelandse sake van die Europese Unie is in Amsterdam in Nederland byeen om grensbeheerstelsels te verskerp teen die invloei van migrante.

Die Duitse media het berig dat die land beheer verloor het oor die invloei en nie daarin … Lees verder