Sterwende Shaik dreig wit joernalis met geweld

The Times het Woensdag berig dat die departement van korrektiewe dienste Schabir Shaik se versoek om ’n verslapping van sy paroolvoorwaardes toegestaan het op grond van “goeie gedrag”.

Maar president Jacob Zuma se voormalige finansiële adviseur, wat in 2005 tot … Lees verder

Minister koggel wittes oor Derby-Lewis

Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool sal Maandag as ‘n spesiale mosie in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word.

Sy regsverteenwoordiger, Julian Knight, het gesê die mosie sal deur regter Selby Baqwa aangehoor word.

Derby-Lewis dien lewenslange tronkstraf uit … Lees verder

ANC verwerp kwytskeldingsvoorstel

Die kantoor van die ANC-hoofsweep het Donderdag gesê hulle sal die voorgestelde wetgewing op presidensiële kwytskelding, wat deur die Demokratiese Alliansie voorgestel is, “verwerp”

Die DA het die wetsontwerp Woensdag ingedien nadat die presidensie bevestig het dat ‘n versoek om … Lees verder

Wat beteken ‘n naam?

Die ANC-regime is al weer uit op ‘n kinderagtige veldtog van naamsveranderinge. Naamsveranderinge is uiteraard niks anders nie as pure afguns vanuit die oord van diegene wat die vernietigers van welvaart en die beskawing is, wat nooit op hul eie … Lees verder