Minister dreig om huursoldate te laat arresteer

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula het gewaarsku dat voormalige SAW-soldate wat as huursoldate in Nigerië optree, in hegtenis geneem moet word wanneer hulle terugkeer huis toe.

“Die polisie het ‘n verantwoordelikheid om te verseker dat, as hulle terugkom, die … Lees verder

Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog

‘n Nuwe boek werp lig op ‘n sogenaamde ‘n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap.

Die boek wat pas in Brittanje verskyn het, Iron Fist from the Sea: South Africa’s Seaborne Raiders 1978-1988, vertel hoe skilderye met … Lees verder

Die volk teen die muur

Die gedagte aan ‘n herdenkingsmuur vol name is natuurlik nie nuut nie. Daar is genoeg monumente in die buiteland en ook in Suid-Afrika waar gevalle soldate, helde en slagoffers van bepaalde gebeurtenisse gehuldig word. Die beroemdste sodanige muur is sekerlik Lees verder