In hierdie potgooi van net oor ‘n halfuur bespreek Dan en Karin Roodt die nuusgebeure van die week, sowel plaaslik as internasionaal. Dit wissel vanaf die haatspraakklag teen Steve Hofmeyr tot die Russiese president Wladimir Poetin se onderhoud met die … Lees verder
Etiket: SAUK
Leon Lemmer: Die SAUK/SABC: Onafhanklik van die regering of lakei?
Wynand Harmse was die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) van Mei 1988 tot September 1994, dus toe Suid-Afrika getransformeer is van ‘n Europees-Westerse land tot nog ‘n Afrika-land. Harmse het in 1963, toe hy 23 jaar oud was, … Lees verder
Dan Roodt: Praat saam, Lynette Francis se marxistiese sekte
Soms gebeur dit dat ek soggens op die pad is en hoewel ek oor 32 gigagrepe se klassieke musiek op ‘n geheuestokkie in my motor beskik, skakel ek dikwels in op RSG. Dis seker die mees nasionale radiostasie in Suid-Afrika, … Lees verder
Suna Venter van RSG se liggaam in haar woonstel gevind
Die bekende radiojoernalis en lid van die RSG-Monitorspan, Suna Venter, se ligaam is vanoggend in haar woonstel in Fairland, Johannesburg gevind, volgens ‘n persverklaring wat deur haar familie uitgereik is.
Venter was voorheen ernstig siek na ‘n besoek aan Sirië … Lees verder
Politieke partye striem SAUK-raadsvoorsitter
Die hoofswepe van die ANC en die DA het ‘n striemende aanval gedoen op die SAUK-raadsvoorsitter, Mbulaheni Maghuve se regsverteenwoordiger en sy hofaansoek teen die ad hoc-komitee wat die SAUK moet ondersoek. Maghuve doen aansoek dat die werksaamhede van die … Lees verder
Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het aangekondig dat hy sewe uit die agt afgedankte joernaliste gaan heraanstel. Die joernaliste is oorspronklik afgedank omdat hulle intern beswaar gemaak het teen die verbod op beriggewing oor onluste en openbare geweld in Suid-Afrika.
Die … Lees verder
‘SAUK-4’ deur Arbeidshof heraangestel
Die vier joernaliste wat summier deur die SAUK afgedank is omdat hulle beswaar gemaak het teen Hlaudi Motsoeneng se beleid om nie meer oor onluste te berig nie, is vanoggend enkele minute gelede deur die Arbeidshof in hul poste heraangestel. … Lees verder
Anti-wit rassis Adriaan Basson samel geld in vir Foeta Krige en SAUK-8
Die anti-wit rassis en Boerehater Adriaan Basson, redakteur van News24, samel geld op sosiale media in vir die agt joernaliste wat by die SAUK afgedank is, waaronder die vorige redakteur van RSG se Monitor/Spektrum, Foeta Krige. Basson het voorheen, tesame … Lees verder
ATKV, SAUK verbind tot samewerking vir alle tale
Die SAUK en die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging, die ATKV, het hulle daartoe verbind om saam te werk om te verseker dat die belange van alle tale waaronder ook Afrikaanse “op en van die lug af goed verteenwoordig word”.
Die … Lees verder
Onderbroekvlag by elke skool kos R34 miljoen
Die ANC-bewind gaan 22 193 landsvlae by elke skool laat aanbring teen ‘n koste van R34 miljoen. Skoolkinders gaan ook gedwing word om Nkosi Sikelel’ iAfrika te sing en om “patriotiese gevoelens” teenoor die ANC te ontwikkel.
Dit het verlede
… Lees verderDie nuwe-Suid-Afrika-legitimiteitskrisis
Die invloedryke Duitse regsfilosoof Carl Schmitt het van “uitsonderlike toestande” gepraat waartydens mag van hande verwissel: oorloë of politieke krisisse oor die algemeen. Die Franse noem hul huidige stelsel die “Vyfde Republiek”, aangesien daar sedert die Revolusie van 1789 al … Lees verder
Die invloedryke Duitse regsfilosoof Carl Schmitt het van “uitsonderlike toestande” gepraat waartydens mag van hande verwissel: oorloë of politieke krisisse oor die algemeen. Die Franse noem hul huidige stelsel die “Vyfde Republiek”, aangesien daar sedert die Revolusie van 1789 al … Lees verder
PRAAG loods TV-lisensieboikot
Dr. Dan Roodt van PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het vanoggend aangekondig dat sy beweging voortaan die betaling van TV-lisensies gaan boikot.
“Dit geskied nie soseer in reaksie op die aanstelling van ‘n nuwe bedryfshoof nie,” sê hy, “maar weens die … Lees verder
Joernaliste moet bedryfslisensies kry sê SAUK-hoof
Die SAUK se waarnemende bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, wil hê ‘n bedryfslisensie moet aan joernaliste uitgereik word voor hulle kan werk.
Dit sal soortgelyk wees aan die lisensies vir mediese dokters en regslui het die uitsaaier Donderdag berig.
Motsoeneng sê joernaliste … Lees verder
Nuwe propaganda-ministerie veroordeel
Die nuwe minister van kommunikasie Faith Muthambi wil die parlement se magte oor die SAUK inperk.
Die Sunday Times het Sondag berig dat Muthambi erken het dat meer beheer oor oor SAUK-raadslede in die vooruitsig stel.
Die minister sal raadslede … Lees verder