Bruin student wat ‘kaffermeit’ pos nie ‘uitgesonder’ nie

By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is net ‘n ligte fladdering opgemerk toe student van die Wellington-kampus per ongeluk stempos op WhatsApp uitgestuur het na haar klasgroep wat bedoel was vir ‘n private gesprek.

In die stempos, gestuur … Lees verder

Dan Roodt: Die taaloorlog en wat dit beteken

Die huidige stryd wat daar rondom Afrikaans op kampusse woed, is gegrond op suiwer Boerehaat en rassehaat. Selfs sommige van die nugterder swart studente by Tukkies het al toegegee dat die bestaan van ‘n minderheid Afrikaanse lesings op die kampus … Lees verder

Tuks heropen ná gister se ontwrigting deur swart studente

Die Universiteit van Pretoria heropen vandag nadat dié instelling gister weereens tot stilstand gekom het toe lede van die EFF, Sasco en opgeruide swart studente aktiwiteite ontwrig het. Blanke studente in die biblioteek is aangesê om die kampus te verlaat … Lees verder

Afriforum wen net twee setels by Tuks

Studenteraadsverkiesings by tersiêre instellings het interessante uitslae opgelewer, het RSG berig.

Die DA se studentebeweging, DASO het die SR verkiesing by die Universiteit van Pretoria met vyf setels gewen.

SASCO was tweede met drie setels. Tukkies was vir lank ‘n … Lees verder

Wit fotograaf beseer in TUT-onluste

‘n Wit vrouefotograaf is beseer toe sy deur ‘n klipgooier aangeval is tydens geweld wat Woensdag by die Tshwane universiteit van Tegnologie (TUT) in Pretoria uitgebreek het.

Christine Vermooten, ‘n fotograaf by die Citizen, is glo deur swart oproermakers met … Lees verder

Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem

deur Jan Viljoen

‘n Swart pamflet wat tans die rondte doen, bevat ses sinnetjies wat eintlik die kruks van die Afrikaner se probleem is.

Die sinnetjies gaan een van die dae moontlik weer vergete wees, maar die ses sinnetjies is … Lees verder

DA verbaas oor vyandigheid by Fort Hare

forthareDie DA-leier Helen Zille het die ANC Jeugliga en die studenteorganisasie Sasco van intimidasie beskuldig ná haar toespraak by die Fort Hare Universiteit deur uitjouery en ‘n kragonderbreking onderbreek is.

Dit is nie duidelik wat die kragonderbreking veroorsaak het nie.… Lees verder

EFF en Sasco raak handgemeen by Unisa

Unisa
Unisa

Ondersteuners van Julius Malema se Economic Freedom Fighters ( EFF) en lede van die Suid-Afrikaanse studente-organisasie (Sasco) het mekaar Donderdag getart en handgemeen geraak, kort voor Malema by Unisa opgedaag het.

Solly Nkuna, Sasco se voorsitter by Unisa, sê … Lees verder

SR-verkiesing: Daso en Sasco in messtekery

Daso-werwingsplakkaat
Daso-werwingsplakkaat

Beeld berig dat ‘n messtekery tussen lede van die DA-studenteorganisasie (Daso) en lede van Sasco uitgebreek het ná afloop van die Tshwane-universiteit van Tegnologie (TUT) se SR-verkiesing.

Die geweld het op Polokwane-kampus uitgebreek omdat Mmusi Maimane, DA-premierskandidaat in Gauteng,

Lees verder

Sasco val in by ‘Skiet die boere’

Die VF Plus-jeug het Woensdag, 17 Maart 2010, ‘n kriminele klagte amptelik by die Potchefstroom Polisiestasie teen SASCO se voorsitter op die Puk-kampus, Shimone Ramathosa, gelê vir haatspraak. Dit volg nadat Ramathosa in sy toespraak voor honderde studente gesê het … Lees verder

UJ-kampus met waterkanonne begaanbaar gemaak

Betogende studente van die universiteit van Johannesburg wat die kampus ongbegaanbaar wou maak, is Woensdag en Donderdagoggend deur die polisie met waterkanonne uitmekaar gejaag.

Studente wat aan die studente-organisasie Sasco behoort, eis dat tersiëre onderrig gratis moet wees.

SA Students … Lees verder

Juliaanse ‘logika’

“Ek het gekom, ek het gesien en ek het ‘n verskriklike klomp bollie kwytgeraak.”

Aan die woord by die Kovsiekampus was Suid-Afrika se kroonprins en de facto premier, mnr. Bitterbang Bibberbeentjies Malema.

Die geleentheid ‘n saamtrek van Kosviestudente uit die … Lees verder