Frankryk: Sarkozy uit en Fillon loop voor

Franse kiesers het verwagtinge oor die komende verkiesing deurmekaar gekrap Sondag om van oud-president Nicolas Sarkozy ontslae te raak. Die media het Sarko voorgehou as ‘n geloofwaardige kandidaat.

Die wedloop om ‘n genomineerde vir die regse sentriste aan te wys … Lees verder

Franse skynregse kandidate maak bohaai oor boerkini

Die veldtog om ‘n skynregse kandidaat vir Frankryk se presidentsverkiesing te kies, het tot ‘n woordestryd tussen oudpres. Nicolas Sarkozy (foto) en sy hoofopponent, Alain Juppe, oor die verbod op boerkini-swemdrag gelei.

Die vonke tussen die twee kandidate vir November … Lees verder

Sarkozy sê jammer oor volksmoord

Nicolas Sarkozy het erken dat Frankryk en ander lede van die internasionale gemeenskap “foute” begaan het tydens die volksmoord in Rwanda in 1994.

Honderde duisende Rwandese is tydens die volksmoord uitgemoor in uitvalle tussen die Hoetoe’s en die Toetsi’s.

“Wat … Lees verder

Franse swembad verbied ‘boerkini’

Image
‘n Boerkini

'n Franse openbare swembad in 'n voorstad van Parys, Emerainville, het 'n Moslemvrou in 'n "boerkini" verbied om daar te swem.

Franse wetmakers, 32 van hulle, is tans besig om te oorweeg of die boerka, die allesbedekkende kledingstuk

Lees verder

Frankryk waaksaam na Moslemdreigement

In Frankryk heers "baie groot waaksaamheid" teen aksies en verklarings uit Noord-Afrika, het die Franse minister van buitelandse sake se woordvoerder Eric Chevallier tydens 'n inligtingsessie vir die media gesê.

"Franse owerhede het hulle beslistheid om terreur te beveg herbevestig,"

Lees verder

In Frankryk heers "baie groot waaksaamheid" teen aksies en verklarings uit Noord-Afrika, het die Franse minister van buitelandse sake se woordvoerder Eric Chevallier tydens 'n inligtingsessie vir die media gesê.

"Franse owerhede het hulle beslistheid om terreur te beveg herbevestig,"

Lees verder

‘Boerka is teken van onderdrukking’

President Nicolas Sarkozy van Frankryk het gister gesê boerkas, kledingstukke wat Moslem-vroue van kop tot tone bedek en hul gesigte verdoesel, het geen plek in dié land nie.

Hy het gesê dié kledingstukke is ’n teken van die onderdrukking van

Lees verder