Duitse amptenare het bevestig dat Berlyn chemikalieë na Sirië versend het wat moontlik gebruik kan word om Saringas te maak. Die regering het egter benadruk dat hulle vol vertroue is dat die “tweeledige-gebruik“ chemikalieë nie vir militêre doeleindes … Lees verder
Etiket: saringas
Britse regering magtig gifgas-chemikalieë na Sirië
Die Britse regering is beskuldig van “buitengewone laksheid” met wapenbeheer nadat dit rugbaar geraak het dat amptenare die uitvoer van twee chemikalieëwat gebruik kan word om saringifgas te maak na Sirië gemagtig het.
Sekretaris Vince Cabel, sal vandag gevra … Lees verder
Gebruik Sirië dié gifgas?
Die propaganda-oorlog tussen Washington en Moskou oor die aanwending van sarin-gifgas in Sirië, het ‘n wenner en ‘n verloorder.
Gebruik Sirië dié gifgas teen sy gewapende opposisie? Ná honderde koerantberigte, het Parys, Londen en Washington besluit dat dit wel die … Lees verder