Twee vermeende swart plaasaanvallers sal Dinsdag na verwagting in die landdroshof op Barkly-Oos verskyn ná die moord op ’n boer, Sarel Pretorius, verlede week.
Pretorius is verlede Dinsdag op die plaas Roodepoort vermoor. Sy vrou is in ’n badkamer toegesluit … Lees verder