Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie

saps5Ten minste 1 448 polisiebeamptes in die polisie het vorige veroordelings, en ten spyte daarvan tree die SAPD nie teen hulle op nie.

Meer as 300 offisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, van wie 11 senior offisiere is, het ’n misdaadgeskiedenis … Lees verder

Polise laat R50 miljoen se dwelms ‘verdwyn’

Die polisie se nalatigheid om monsters en materiaal in sy forensiese laboratorium te beskerm, het veroorsaak dat dwelms ter waarde van R50 miljoen op straat beland het, het die DA Woensdag gesê.

“Die forensiese laboratorium verkeer in ‘n krisis,” het … Lees verder

Swart polisiemanne probeer Afrikanermotoris beroof

"'n Rusie het gevolg oor 'n beweerde spoedoortreding en die twee polisiemanne het 'n afkoopboete van R2000 uitgeskryf."

Nel het sy vriendin gebel en het gereël om haar by 'n nabygeleë vulstasie te ontmoet waar die geld getrek sou word.

Lees verder