Vreemde inbraak by Sapa dae voor sluiting

‘n Polisiedossier is geopen na ‘n inbraak by die SA Persvereniging se kantore in Pretoria. Die nuusagentskap sê rekenaar-moederborde en hardeskywe is uitgehaal en gesteel.

Dié inbraak kom net enkele dae voordat Sapa sy deure vir goed sal sluit.

Die … Lees verder

Sapa-werknemers boos oor onreëlmatige ontslag

Personeellede van die South African Press Association (Sapa) weier om hul afdankings te aanvaar.

Hulle beplan om hul onreëlmatige ontslag na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) te neem.

‘n Woordvoerder van die vakbond, Gerhard Ueckermann, het Vrydag … Lees verder

Persklub betreur die sluiting van Sapa

Die Nasionale Persklub sê die sluiting van die nuusagentskap Sapa is ‘n hartseer dag vir die mediabedryf.

Jos Charle sê Sapa was vir baie dekades ‘n betroubare vennoot in die mediabedryf wat nuusinhoud gegenereer en verskaf het wat deur die … Lees verder

Sapa herhaal naakte Amerikaanse propaganda

Sapa het Vrydag naakte Amerikaanse en NAVO-propaganda herhaal waarin “berig” word dat “strawwe maatreëls” teen “Russiese aggressie” teen die Oekraïne ná die NAVO-beraad in Wallis sal volg.

Amerika en die Europese Unie gaan na verwagting nuwe gekoördineerde sanksies teen Rusland … Lees verder

Suid-Afrika selfsodomiseer sy reputasie

Die sirkus sedert verlede Saterdag toe die gedrukte media in Suid-Afrika met hul sodomie-gerugte rondom Eugene Terre’Blanche begin het, blyk nou gedeeltelik deur die land se inligtingsdiens georkestreer te word, luidens ‘n verklaring wat die AWB gister aan Sapa uitgereik … Lees verder