Wilgehof-onnie deur EFF gejag

Die Trompsburg Primêre skool se beheerliggaam en ouers volstaan daarby dat ‘n onderwyser wat by die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein afgedank is nadat hy ‘n ou Suid-Afrikaanse landsvlag en foto’s van die EFF-leier, Julius Malema, langs bobbejane in sy klaskamer … Lees verder

Solidariteit, ANC stem dat ‘apartheidname’ moet verander

Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, sê Solidariteit stem saam met die ANC dat “apartheidsname” moet weg. Hy word soos volg aangehaal op Netwerk24:

Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het gesê hulle stem

Lees verder

Blanke vakunie sluit by staking aan

Onderwysers wat aan die hoofsaaklik blanke Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) behoort, gaan aanstaande week by die landwye staatsdiensstaking aansluit, het die unie gister in ‘n verklaring gesê.

“Die SAOU het op hierdie drastiese stap besluit nadat 87% van lede die staat … Lees verder