Geweerskote is afgevuur op die N1 in Midrand by die Mall of Africa, naby die Allandale-afrit. Nie net geweerskote het geklap nie, maar taxi’s word geskut en pendelaars word erg ontwrig weens protesoptrede deur taxibestuurders in Gauteng.
Groot verkeersontwrigtings kom … Lees verder