Finansiële instellings het die publiek gewaarsku teen ‘n skelmstreek
wat lyk of dit wettig is en waar lenings per e-pos aangebied word, het
RSG berig.
Lenings word toegestaan in ruil vir aansoekers se persoonlike
inligting en versoeke vir ‘n vooruitbetaalde … Lees verder