Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer

Meer as 1600 huishoudings in ‘n hele paar plakkerskampe in Galeshewe, Kimberley gebruik die emmer-stelsel.

Dit is volgens ‘n antwoord op ‘n geskrewe vraag in parlement. Water and Sanitatasie Minister Nomvula Mokonyane sê plakkers in Ramona-, Santa Centre- en Lerato … Lees verder

Een sterf na 7 gevalle van maagkoors in Gauteng

In Gauteng is sewe gevalle van maagkoors die afgelope dae aangemeld. Een persoon is reeds weens die siekte dood.

Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid het ook intussen drie gevalle van ingewandskoors in die provinsie bevestig.

Twee meisies, onderskeidelik nege en … Lees verder

Gauteng in 2050 so digbevolk soos Bangladesj

squattersInternasionale navorsers het bevind dat Gauteng teen 2050 byna so dig bevolk as Bangladesj sal wees.

Die suid-Asiatiese land is een van die digsbevolkte lande ter wêreld.

Jonathan Moyer van die Joseph Korbel Skool vir Internasionale Studies het ‘n seminaar … Lees verder