Pinetownramp: Bestuurder se lisensie vervals

pinetown2Die vragmotorbestuurder wat daarvan beskuldig word dat hy die dood van 24 mense veroorsaak het toe sy voertuig teen vier taxi’s en twee motors gebots het, het ’n vervalste openbare bestuurspermit (PDP), het die Pinetown-landdroshof gehoor.

Ao. Sanjeev Singh het … Lees verder