Ryk wit Sandoniete ‘betoog’ langs hul duur motors teen Zuma

Massa-optogte om president Jacob Zuma te oorreed om te bedank, sal vandag landwyd gehou word. In Johannesburg se noordelike voorstede waar wit Engelse woon, is die saamtrekke uitsluitlik wit.

In William Nicol-rylaan hou ryk Engelse tantes plakkate op wat kommunis … Lees verder

Derde konstruksie-ongeluk op Sandton-perseel

Twee konstruksiewerkers is by die Nelson Mandela-plein in Sandton beseer nadat ‘n plafon op hulle geval het.

Dit is die derde soortgelyke ongeluk die afgelope maand op persele wat deur JHI Properties bestuur word.

Die uitvoerende bestuurder van JHI Properties, … Lees verder

Ontkleetoertjie by Mandela-standbeeld woes getwiet

‘n Swart vrou wat by die Nelson Mandela-plein in Sandton van al haar klere ontslae geraak het, het Twitter aan die brand.

Die koerant The Star het Woensdag berig dat die ongeïdentifiseerde vrou Maandag naak by oudpres. Nelson Mandela se … Lees verder

SA se handel met Brics-vennote groei

bricsPresident Jacob Zuma sê ‘n gebrek aan infrastruktuur is ‘n groot bedreiging vir Afrika se vermoë om sy volle potensiaal te bereik.

Zuma het by die Brics-sakeberaad in Sandton, Johannesburg gesê beleggings in infrastruktuur verwante projekte sal Afrika se ekonomiese … Lees verder

Cope se Odendaal nou by ANC

Cope se voormalige tweede adjunkvoorsitter, Lynda Odendaal, het Sondag aangekondig dat sy by die ANC aangesluit het.

“Ek wil dit duidelik maak dat my besluit om by die ANC aan te sluit, uit vrye wil gemaak is,” het Odendaal tydens … Lees verder