Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis

Die presidensie het Sondag ontken dat pres. Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in KwaZulu-Natal te reis.

“Die presidensie verwerp die bewerings wat vandag in die City Press gemaak is,” het Mac Maharaj, … Lees verder

SANDF maak berigte van sterftes af as propaganda

militia_in_eastDie Suid-Afrikaanse weermag sê geen Suid-Afrikaanse soldate is dood in gevegte in die Demokratiese Republiek van die Kongo nie.

‘n Woordvoerder, brigadier-generaal Xolani Mabanga het berigte dat Suid-Afrikaanse soldate dood is, as propaganda afgemaak.

Mabangu sê die weermag sal binnekort … Lees verder

SANW laat rooi ligte flikker

Gelukkig is dit nie soldate in die ware sin van die woord wat die Uniegebou bestorm het nie; die SANW se MK-kern se "krygsondervinding" is beperk tot lafhartige sluipaanvalle op sagte, nie-terugvegtende teikens. Toe die handjie vol SAPD-lede op hulle

Lees verder

Polisie gaan soldategeweld ondersoek

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het in 'n verklaring die geweld "sterk veroordeel".

"Terwyl lede van die SANW het die reg om vrylik te vergader en te betoog, maar daar kan geen regverdiging vir hul gedrag wees wat hul