Polisie brand los op San-jagters in Namibië

Die Namibiese polisie het op ‘n groepie Barakwena San in die westelike deel van die Zambezi-streek losgebrand terwyl hulle op ‘n oes-ekspedisie vir duiwelsklou was.

Die San het ‘n permit van die ministerie van die omgewing en toerisme om duiwelsklou … Lees verder

Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm

Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom.

Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, … Lees verder

Minister: Khoi en San kan uitsien na grond van voor 1913

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê grond is vir Khoi-San-grondeise in die Wes-Kaap beskikbaar.

Nkwinti het die naweek in Qwa-Qwa gesê soortgelyke eise sal ook in die Oos-Kaap toegestaan word.

Daar is glo geen spertyd vir … Lees verder

‘San-gemeenskap moet beskerm word’

Die raad van die San-gemeenskap in samewerking met die Werksgroep vir Inheemse Minderhede in Suider-Afrika (Wimsa) het ‘n pamflet oor San-kinders se reg tot onderwys bekend gestel, het die Republikein berig.

Die pamflet getiteld “Inclusive Education for San Children in … Lees verder

Louis Changuion oor die grondkwessie

omstrede_land_voorblad

deur Leon Lemmer

Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die … Lees verder