Swartes brand geskiedkundige Bloemfonteinstadsaal af

Die geskiedkundige stadsaal van Bloemfontein, wat as ‘n nasionale gedenkwaardigheid in Suid-Afrika geklassifiseer is, is gisteraand deur ongeveer ‘n duisend stakende munisipale werkers afgebrand. Die werkers behoort aan die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) en eis ‘n salarisverhoging van R2500 per … Lees verder

Onbeskermde staking kan Johannesburg donker laat

Die munisipale werkersvakbond SAMWU het gewaarsku dat sy staking wat aanstaande Maandag begin, daartoe sal lei dat die hele Johannesburg en sy voorstede in duisternis gehul sal wees.

Die vakbond sê hy het Johannesburg City Power ingelig van sy voorneme … Lees verder

Waterstaking kan 11 miljoen mense raak

Meer as 11 miljoen mense staar moontlike watertekorte in die gesig as werkers by Rand Water begin staak.

Samwu het gewaarsku dat krane kan droog loop indien die maatskappy nie reageer op die werkers se eise nie.

Sowat 4000 lede … Lees verder

Vavi veg voort teen skorsing

Karel Tip
Karel Tip

Betoë sal Vrydag in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg in die saak tussen Cosatu en sy geskorste hoofsekretaris Zwelinzima Vavi voortgesit word.

Vavi is verlede jaar geskors na hy erken het dat hy ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n … Lees verder

Samwu eis dat Noordwes-munisipaliteite ontbind

samwuDie munisipale werkersunie, Samwu, in die provinsie het ‘n beroep op die Noordwes-regering gedoen om die Grondwet toe te pas en sukkelende munisipaliteite te ontbind.

Druk neem toe om verskeie munisipaliteite in Noordwes te ontbind voor die verkiesing op 7 … Lees verder

Stakers steek Oos-Londen se stadsaal aan die brand

fireDie Oos-Londense polisie moes rubberkoeëls en water-kanonne gebruik om stakende lede van die munisipale vakbond, Samwu, uitmekaar te jaag.

Die stakers het eiendom van die Buffalo Metro waaronder ook die stadsaal, aan die brand gesteek.

Amptenare van Samwu en vakbondlede … Lees verder