Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie weier om in Afrikaans te kommunikeer

Die mediawoordvoerder van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Isaac Mangena, weier om in Afrikaans te kommunikeer. Hy gebruik slegs Engels, of anders antwoord hy op Noord-Sotho wanneer vrae aan hom in Afrikaans gestel word.

Dr. Dan Roodt van PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) … Lees verder

Suid-Afrika val uit die Wiskunde-skoolbus

Dit blyk dat die meeste skoolkinders in Suid-Afrika steeds nie die mas opkom wanneer dit kom by wiskunde en wetenskap nie.

Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling sê in ‘n verslag dat 90% van leerlinge nie die basiese vaardighede … Lees verder

Menseregtekommissie wil swart Engels met ras vestig

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het prof. Dan Kwgadi Donderdag gevra hoekom die Potchefstroomse kampus nog steeds wit en Afrikaans is.

Lees hier.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie… Lees verder