Sydney Gregan: So is ons verneuk!

Ek het onlangs die boek van professor Sampie Terreblanche, Lost in Transformation: South Africa’s Search for a New Future Since 1986 aangekoop. Nie dat ek enige bewondering vir die man het nie; inteendeel. Hy is ‘n onrehabiliteerbare liberalis en klaarblyklik … Lees verder

Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe

Wanneer Suid-Afrika ekologies of in bv die toeristebedryf ter sake is, word daar met hoofletters na Die Groot Vyf verwys: die olifant, renoster, buffel, leeu en luiperd.

Minder bekend, maar meer destruktief, is daar in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis die … Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

Farinelli, 'n beroemde kastraat uit die agtiende eeu (Skildery deur Carlo Broschi)
Farinelli, ‘n beroemde kastraat uit die agtiende eeu (Skildery deur Carlo Broschi)

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note … Lees verder

Sampie Terreblanche se distopie

Koeranttitels word deur sinici gestereotipeer as “Die Waarheid”. In werklikheid word iedere koerant gekenmerk deur sy voor- en afkeure. Eerstens vind dit uitdrukking in wat gepubliseer word en ook in wat nie gepubliseer word nie. Tweedens blyk voor- en afkeure

Lees verder