Poetin lewer ‘n grondverskuiwende toespraak

Wladimir Poetin het Vrydag die enkele mees belangrike toespraak oor buitelandse beleid gelewer sedert hy president van Rusland in 2000 geword het.

Mikhail Gorbatsjof, die voormalige Russiese president, het gesê hy het gedink dit was die beste, en mees betekenisvolle … Lees verder

Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus
Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus

Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika te … Lees verder