Rand-lopie na gerugte van valuta-samespanning

Absa sê hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die Mededingingskommissie besluit het om ‘n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal te verwys vir verdere stappe.

Drie plaaslike banke: Absa, Investec en Standard Bank, was na bewering … Lees verder

Mededingingskommissie ondersoek valuta-samespanning

Die mededingingskommissie het ‘n ondersoek geloods na samespanning deur sekere valutahandelaars, maar het ontken dat die daling van die rand ondersoek word.

‘n Woordvoerder van die kommissie, Themba Mathebula het bevestig dat ‘n ondersoek na valutahandelaars van stapel gestuur is.… Lees verder

Stryd rondom BRICS verhewig

Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS.

By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede gesê gesonde kompetisie is ‘n voorvereiste vir ekonomiese groei.

Dit is bo-aan die agenda … Lees verder

Barclays ook met miljoene beboet

Vyf van die wêreld se grootste banke is met miljarde dollar beboet omdat hulle saamgesweer het om bankkoste te manupileer.

Barclays is die grootste boete van 2,4 miljard dollar opgelê.

UBS het ingestem on $545 miljoen dollar te betaal. Die … Lees verder

Motoronderdelebedryf ondersoek

Meer as 80 motorkomponentvervaardigers word ondersoek vir ‘n beweerde samespanning om pryse vas te stel en die mark die afgelope 14 jaar te manipuleer.

Die Mededingingskommissie het Maandag gesê die ondersoek is geloods toe een van die maatskappye in die … Lees verder