Video: RSG se omhelsing van die SAKP

Die openbare uitsaaier RSG (Radio Sonder Grense) begin al hoe meer om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te vergoeilik en in sy luisteraars se kele af te druk.

Lees verder

Swartes brand geskiedkundige Bloemfonteinstadsaal af

Die geskiedkundige stadsaal van Bloemfontein, wat as ‘n nasionale gedenkwaardigheid in Suid-Afrika geklassifiseer is, is gisteraand deur ongeveer ‘n duisend stakende munisipale werkers afgebrand. Die werkers behoort aan die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) en eis ‘n salarisverhoging van R2500 per … Lees verder

Zuma storm Londense bankiers met sy horings laag

President Jacob Zuma het laat gisteraand ‘n kabinetskommeling aangekondig in weerwil van dreigemente van sy teenstanders om dit nie te waag nie.

Zuma se teenstanders is kennelik bereid om die land se ekonomie en die waarde van die rand op … Lees verder

Meer as 70 Metro-amptenare geskors te midde van koalisie-gesprekke

Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro’s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlementêre vraag.

Dit kom te midde van vier Metro’s wat … Lees verder

Honderde, behalwe SAKP daag op in koue vir Zuma

Honderde ANC-ondersteuners het die gure weer getrotseer om President Jacob Zuma Dinsdag te hoor praat in Inchanga.

Terwyl dit gereën het, het Zuma en die laggende ondersteuners afgesluit met sy kenmerkende “Umshini Wami” liedjie, ‘n herinnering aan die terreurveldtog waarmee … Lees verder

Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender

Donderdag se bloedige terreuraanval in Nice deur die Moslemvragmotorbestuurder Mohamed Lahouaiej-Bouhlel het oor die aardbol weergalm. Die aaklige gewetenloosheid van terrorisme is opnuut onder die kollig. Ironies genoeg het die leier van die ANC en president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, … Lees verder

Walus wil aansoek doen om tydelike parool

Volgend Janusz Walus se regsverteenwoordiger gaan die politieke gevangene ‘n versoek rig dat hy tydelik op parool vrygelaat word nadat die staat aangedui het dat hulle appèl sal aanteken teen sy vrylating.

Die hof het op 10 Maart die minister … Lees verder

Janusz Walus vrygelaat

Janusz Walus sal op parool vrygelaat word. Sy prokureur, Roelof du Plessis, het Donderdagoggend die Poolse immigrant se vrylating bevestig.

Walus het die leier van die Kommuniste, Hani in sy oprit in Boksburg in April 1993 doodgeskiet.

Die SAKP was … Lees verder

SAKP weier anti-kommunis Waluś se parool

Janusz Waluś sal Dinsdag weer poog om die politieke stryd om op parool vrygelaat te word, aan te pak.

Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, gebruik die verskoning dat “dialoog” met die Hani-familie en die SAKP nodig … Lees verder

Solidariteit, Afriforum, ANC en SAKP wil ‘vredesplan’ vir Tuks

Solidariteit en Afriforum sal saam met die ANC werk om ‘n “vredesplan” vir Tuks op te stel. Dit sluit ook die SAKP in.

Volgens prof. Cheryl de la Rey, rektor en visekanselier van die UP, sal klasse Maandag hervat word.… Lees verder

Dan Roodt: Die Afrikaner: Van triomf tot ondergang deel 1

Dikwels word daar deesdae gesanik oor “apartheid” en veral die geskiedenis van 1948 tot 1994 wat dan ‘n “verspeelde kans” vir Suid-Afrikaanse samesyn en “bevryding” sou gewees het. Ná 20 jaar onder die ANC en Engelse oorheersing weet ons min … Lees verder

Cosatu teken staatloonooreenkoms

Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52% van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken.

Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering … Lees verder

Regter sal Vrydag oor Derby-Lewis besluit na staat se absurde argumente

Die Staat is blykbaar vasberade om Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool in ‘n groter klug te laat ontaard met hul regspan se argumente wat toenemend neig na die absurde.

Die hooggeregshof in Pretoria sal Vrydag beslis of Clive … Lees verder

Dan Roodt: Vir Soliforum is Afrikaners die vyand – nes FW se NP

In die politiek en die geskiedenis is dit soms nodig om terug te tree en die groter prentjie raak te sien. Elke dag verloor Afrikaners in dié land veld: treetjie vir treetjie retireer ons en verloor universiteite, skole, werksgeleenthede, plaasgrond, … Lees verder