Leon Lemmer: Bevrydingsteologie

Barack Hussein Obama (gebore in 1961) het in 2009 te midde van groot euforie die 44ste Amerikaanse president geword. Dié groot opgewondenheid het veral uit swart geledere gekom, mildelik gesteun deur wit liberaliste, want Obama is die eerste swart president … Lees verder

Eensames van die ortodokse geloof se godsdiensrewolusie

In die soeke na ‘n verdraagsame gespreksruimte het die Nuwe Hervormingsnetwerk (NHN) op 31 Oktober 2004 tot stand gekom. Op hierdie dag het ‘n groep mense wat hulle rug op die ortodokse leerstellinge aangaande Jesus gedraai het in Centurion vergader, … Lees verder