Die koste van plaasaanvalle

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid (SAKHN) het Dinsdag gewaarsku dat plaasaanvalle voedselsekuriteit bedreig.

Elke plaasaanval se koste aan die land se ekonomie word konserwatief geraam op sowat R1,9 miljoen per jaar.

Die organisasie het in ’n verklaring gesê … Lees verder