Ses onderwysers van ‘n skool in Sakhile naby Standerton is in hegtrenis geneem nadat hulle na bewering kos gesteel het wat vir arm en honger kinders bedoel was.
Die polisie in Mpumalanga sê die leerkragte word aangehou. Kolonel Leonard Hlathi … Lees verder