De Klerk bietjie bekommerd oor landbou

Die voormalige staatspresident F.W. de Klerk het gister gesê dat Suid-Afrika op ‘n “Zimbabwe” afstuur indien grondhervorming op dieselfde wyse as tans voortgaan.

De Klerk het in Kaapstad ‘n aantal sakeleiers op Fortune, Time en CNN se wêreldforum toegespreek. Volgens … Lees verder